Modulekode | ZEN 712 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Die aanwending van ekologiese en ewolusionêre prosesse om die voorkoms en aanpassingsbetekenisvolheid van gedragspatrone te verduidelik. Empiriese, vergelykende ontledings wat gedrag met die omgewing in verband bring sal aangespreek word, insluitend die gebruik van gedragsprosesse om ekologiese patrone te voorspel. |
Modulekrediete | 13.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Dierkunde en Entomologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App